Francois Jacobs, bekend vir sy rolle in Afrikaanse komedies, het sy eerste toekenning vir beste manlike byspeler vir sy rol in Khaki Fever op 24 Augustus by die Silwerskermfees in Kampsbaai ontvang.