Die stad wemel van bekendes en legendes en word met Innibos tydelik in ‘n mini-Hollywood omskep. Ons sien celebrities op die feesterrein, in eetplekke by die malls en klerewinkels. Tog is dit ongewoon ...