HOTTENTOTS-HOLLAND HIGH SCHOOL Teaching Vacancy SGB POST: AFRIKAANS HT / EAT (GRADE 8-12) • Applicants must be SACE-registered and be able to teach subjects in both English and Afrikaans. • Send CV ...
Riaan Grobler het op skool reeds geweet hy gaan sing, drama doen, op verhoë optree en radio-omroeper wees. Maar hy het nooit ...
’n Bloemfonteiner wat sy aangenome suster verkrag het ná ’n tradisionele seremonie om hom in die familie te verwelkom, is tot 27 jaar tronkstraf gevonnis.
Afgevaardigdes woon Woensdag die openingsitting van die Chinese People’s Political Consultative Conference (CPPCC) in die Groot Saal van die Volk in Beijing by. Die CPPCC, ’n belangrike raadgewende ...
’n Verkleurmannetjie trap suutjies in ’n granaatboom in Dan Pienaar, Bloemfontein. Nadat dié sku outjie in Mockestraat, Dan Pienaar, gekry is, is daar met behulp van verskeie inwoners vasgestel watter ...
Die regsverteenwoordiger van Stanislav Sevdanilov Stamenov (40) voer aan sy kliënt was nie in die hof in Roemenië toe hy skuldig bevind en 16 jaar tronkstraf weens dwelmhandel opgelê is nie.
’n Gewese burgemeester van ’n stad in die Amerikaanse deelstaat Louisiana is Dinsdag skuldig bevind aan die verkragting van ’n 16-jarige seun op ’n partytjie by haar huis.
Die oorblywende gr. 1- en gr. 8-leerlinge wat deur die Gautengse departement van onderwys se aanlyn stelsel aansoek gedoen het om in ’n skool in die provinsie geplaas te word, is teen Dinsdagaand eind ...
Tien jaar gelede het gentle parenting so gewild geraak dat daar boeke, blogs en miljoene TikTok-video’s daaraan gewy is. Deesdae is daar ’n nuwe ouerskapstyl.
Hy is eindelik terug in die land, maar Hugo Hattingh moet nog wag voor hy en sy gesin sáám hier kan wees. Sy vrou en hul agt maande oue baba is nog in Thailand omdat finansies en die konflik in die Mi ...
Hollywood is op soek na die volgende 007-agent, maar moenie ’n fout maak nie – ons plaaslike talent kan maklik voor in die ry staan.
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results